Geloofsbelydenis van Nicea

Die Eerste Konsilie van Nicea (325) met teks van die belydenis van die Eerste Konsilie van Konstantinopel (381) met die latere veranderings vir gebruik in Griekse liturgie

Hierdie belydenisskrif is genoem na Nicea in Klein-Asië waar in 325 n.C. 'n konsilie gehou is en waar die dwaalleringe van Arius verwerp is. Die finale vorm is egter eers van 'n later datum, waarskynlik van die Eerste Konsilie van Konstantinopel van 381 n.C.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search